Dag 9 van JZ_EU09- via die wynlande na Lac Leman

Ons gaan dit rustig vat vir 3 nagte. Ons bly van vandag af (18 Junie) in 'n eenvoudige chalet in 'n kampterrein tussen Evian (die plek wat water bottel) en Geneva (die plek waar die UN gesetel is). Na die kamp-ervaring in Lausanne (op die Switzerse oewer) het ons via die wynlande hierheen gery. Die tonnels en ingeneurswerk rondom die meer is baie indrukwekkend.

Dag 13 van JZ_EU09 Oppad na Italie (22/06)

Ons het kar-en-al op 'n trein in Brig geklim en toe onderdeur die alpe italie toe gery. Daar aangekom was ons eerste stop Stresa vanwaar ons Milan-verby aangehou het tot in Gargnano (Lake Garda)

Dag 15 tot 21 JZEU_09 - Opsomming / Summary (30/06)

Dag 15 (24/06) 

Luilekker langs die swembad-meer in Gargnano

Dag 16 (25/06) 
Ons ry Florence toe vanaf Gargnano

Dag 17 (26/06)

Verken Florence

Dag 18 (27/06)

Ry Rome toe vanaf Florence

Dag 19 (28/06)

Romeinse Forum en Capatoline Hill

Dag 20 (29/06)

Colosseum

Dag 21 (30/06)

Vatikaanstad...