Dag 12 JZ_EU09 Zermatt en die Matterhorn! (21/06) Zermatt is op 1600 to 1800m gebou - ongelooflik mooi. Ons het met die skilifts en kabelkarretjies tot 3800m gegaan.