Malaika: Paar fotos en "soundtrack"

Malaika Maria North is om 7:30pm op 14 Desember 2009 gebore. Sy weeg
3.6kg en is mooi gesond.

Malaika beteken "Engel(e) / Angel(s)" - 'n Swahili woord van Arabiese
oorsprong.

Daar is ook 'n liedjie met die titel "Malaika" gesing deur (o.a.) Miriam Makeba.