9 responses
geseend geseend geseend! ons stuur arms vol drukke vir al die gelukkige mense in die gange!!
gelikgelikgelik julle liewe mense...
sy is pragtig en mag hierdie die begin wees van i hele nuwe liefdesverhaal
well doneth! baie baie geluk! chat binnekort .. xx
Woweeeee, congratulations!!!! So so so excited for you, what a beautiful name :) xxx
Baie geluk!
Baie geluk met julle dogtertjie! Geniet elke oomblik!
sjoe, wat 'n dag!!! BAIE geluk, John&Zilla en al die oupa's, ouma's ooms en tannies! ek is baie bly Malaika is veilig uit en bly om te hoor sy is dors! welkom, Malaika! ek was al lankal baie nuuskierig om te sien hoe jy lyk! jou ma is baie slim en ek glo sy sal jou dors les, maar pasop vir jou pa - hy deel sommer jelly tots uit!
Baie geluk julle! Ek is sooooo bly als ht glad verloop, baie sterkte, julle gaan fantastiese en liewe ouers maak, sy het goed gekies:)... By the way haar eerste woord gaan Lize wees!:)

Baie baie liefde

Baie geluk John en Zilla!