Vir my eerste blog entry, het ek dit gepas gedink om 'n foto te neem van wat ek vandag aan het, wat dieselfde is as wat ek op my eerste date met yolandi aangehad het.
Yolandi het na die tyd erken die sokkie-en-plakkie-tema het baie amper veroorsaak dat daar nie 'n tweede date was nie. Maar yolandi sny vanoggend haar hare en ek gaan nou saam met die marees by cresta fliek (the internationals), so ek is vanoggend vry om te dra wat ek wil Totlater Bif-viv