Hallo Almal! 'n Nuwe North...

Ons het vandag vir Zilla se tweede sonar en bloedtoetse gegaan. Die resultate lyk baie goed!

"Buddy" is tans ongeveer 11 en 'n half weke oud, 5.1 sentimeter lank en behoort teen 18 Desember sy / haar verskyning te maak. Hieronder is 'n paar fotos van die 7 weke sonar asook van vandag se sonar.