Hallo Almal! 'n Nuwe North...

Ons het vandag vir Zilla se tweede sonar en bloedtoetse gegaan. Die resultate lyk baie goed!

"Buddy" is tans ongeveer 11 en 'n half weke oud, 5.1 sentimeter lank en behoort teen 18 Desember sy / haar verskyning te maak. Hieronder is 'n paar fotos van die 7 weke sonar asook van vandag se sonar.

12 responses
Beautiful kid! So happy vir julle. Grin nog al die pad. :-)
Yeah!!!! GELUK!!!! Dis AMAZING! Ons is vrek opgewonde vir julle! :) xxx
Yo! Dis stunning.. sal julle netnou probeer bel..
Yolandi het laat weet en ons is baie opgewonde. Pragtige fotos. Geluk en voorspoed vir al die North- en Ras gesinne.
gelikgelikgelik julle oulike mense en buddy! ons kannie wag om vir buddy te ontmoet nie*
uiteindelik!!!!!!! jipeeeee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! dis amazing!!! buddy gaan een van die mees interessantste karakters ooit wees haha
Congratualations to you both! That's fantastic news.
Haai John & Zilla
Baie geluk .......... wonderlike nuus. Op die eerste sonar lyk buddy soos n German wasp papie :-) , maar dinge is aan die verbeter. Hul se iets van die filogenie herhaal homself in die ontogenie, maar nouja, GREAT!! en ons hou duime vas vir goeie tande en so aan. Joanne sal n aparte Ingelse weergawe stuur.
Jan Botha
Nogal iets van oupagrootjie se postuur ge-erf! Veels geluk
looks just like you John, really good to see tadpole looking so well, God bless the three of you,
Dit was vandag doop sondag by die oos kerk. 4 dogtertjies in dooprokkies en 2 seuntjies. Een met so n gejelde kuifie (maar sonder Milo!) Die oumas het hulle ingebring . Ek het so gehuil ek dink Marina was baie bekommerd want ons het heelvoor in die sangleier se bankie gesit! Dit was net te erg! Julle moet nou huistoe kom!!! Baie liefde. Mamma
TOLL!!!! Herzliche Willkommen!! Buddy. Wir lieben dich jetzt schon. Gutt Gemacht. John und Zilla!!!