Dag 11 van JZ_EU09 - Geneva toe om vir die Bokke te kyk... Horse steak anyone? Ek het my bedenkinge oor Geneva...en dis nie net die perdevleis nie...