Dag 13 van JZ_EU09 Oppad na Italie (22/06)

Ons het kar-en-al op 'n trein in Brig geklim en toe onderdeur die alpe italie toe gery. Daar aangekom was ons eerste stop Stresa vanwaar ons Milan-verby aangehou het tot in Gargnano (Lake Garda)