Nuwe plan - Lucca dan Levanto

Ons het vanoggend die Saab se GRE Valve vervang - dis iets wat dat die NOx uitlaatgas verminder en uitlaatgas weer deur die combustion-siklus voer of so iets... 330 Euro verder is ons kar hopelik reg vir die terugtog. Ons gaan tot in Lucca ry mo^re en die dag daarna Levanto toe. Die foto is van Lucca. Sal oppad Lucca toe by Montepulciano stop.

Another change of plan

Kar kaput gan hom miskien hier los. Zilla voor spanish steps met nuwe oversize tasse om hope luggage te konsolideer. Oornag trein na amsterdam sterk moontlikheid.

The Great Escape

Die kar wou nie meer nie en vul tans 'n parkeerplekkie by Rome se
treinstasie. Ons het die 5.15 trein na Milan en toe die 9.10 pm uit
Milan na Amsterdam gevang. Wat 'n lafenis om by Garrie en Charisse uit
te slaan! Ons het 2 pm hier arriveer na min slaap in 'n vuil trein.
Baie bly om hier te wees.