The Great Escape

Die kar wou nie meer nie en vul tans 'n parkeerplekkie by Rome se
treinstasie. Ons het die 5.15 trein na Milan en toe die 9.10 pm uit
Milan na Amsterdam gevang. Wat 'n lafenis om by Garrie en Charisse uit
te slaan! Ons het 2 pm hier arriveer na min slaap in 'n vuil trein.
Baie bly om hier te wees.