Nuwe plan - Lucca dan Levanto

Ons het vanoggend die Saab se GRE Valve vervang - dis iets wat dat die NOx uitlaatgas verminder en uitlaatgas weer deur die combustion-siklus voer of so iets... 330 Euro verder is ons kar hopelik reg vir die terugtog. Ons gaan tot in Lucca ry mo^re en die dag daarna Levanto toe. Die foto is van Lucca. Sal oppad Lucca toe by Montepulciano stop.