Hallo Almal! 'n Nuwe North...

Ons het vandag vir Zilla se tweede sonar en bloedtoetse gegaan. Die resultate lyk baie goed!

"Buddy" is tans ongeveer 11 en 'n half weke oud, 5.1 sentimeter lank en behoort teen 18 Desember sy / haar verskyning te maak. Hieronder is 'n paar fotos van die 7 weke sonar asook van vandag se sonar.

Op amsterdam lughawe

Ons figure toe uit ek en 'n goeie vriend, zander, is toevallig op dieselfde vlug.

Hy is 'n dominee en gan op een of ander offissiele trip om noorwee se regering te gan bekeer

In Lueneburg

'n Beautiful klein medieval dorpie wat omring is deur die woud

Hier staan ek saam 1 kollega uit sydney en 1 uit hannover

Die content is hectic en ons werk hard!

Hierdie foto is 21h45 geneem, net na ons klaar gewerk het, en dis nog nie eers donker nie!