Ons het vandag besef ons het 1 dag te min by Garrie-hulle in Amsterdam gebly (volgens die oorspronklike plan) so ons chalet in Evian (FR) is eers Donderdag beskikbaar. Ons tent vanaand in Lausanne op Lake Geneva (Switzerland).