hi! m sal baie hou van n boek met kort storietjies en mooi prente, of
n nagliggie, of iets duplo(baba lego) - sy het n karretjie, vliegtuig
en zoo, maar daars allerhande goed. anders sal sy ook baie van make-up
of verf in n kissie hou (sy hou van goed oopmaak en oopskroef en
aansmeer etc) 'n dvd sal ook nice wees, sy het net lollos en heidi, sy
sal liewe heksie love! hoopit help!

Almal moet weet dat Zilla oulik is!! Sy check sommer op my op uit George uit! X
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!