Karton bokse by kloppers gekry, ouma charlotte het gehelp bou, ouma
christa het gedecorate, malaika love dit. Sy love ook die pixar short films, veral die een met d baba en roep
elke middag baba! Baba! Baba! Dat ons dit aansit! Dankie spiffie!!