My wishlist!

1. N goedkoper weergawe van n i-trip

2. N boek met Bybelse agtergrond van naam betekenisse

3. N groot fotoraam soos een wat in john hul se huis hang

Weet nie of dit gaan werk nie maar wie weet! =)
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Zilla se krismislysie

Liewe kersvader

1. Teesiffie
2. Blompot
3. Potplantpot
4. Koffiebekers
5. Haarknippies

Zilla

Ps ek was soet gewees hierdie jaar


Sent from my iPhone

My kersfees wishlist

Ek was nie so baie soet nie maar ek soek asb:
- pottery seepbakkies wat kan dreineer
- pyrex glas maatbeker vir kosmaak
- non-scratch eierspaan
- mooi staal opskeplepels
- lekker sterk gemaalde koffie
- petzl koplamp vir buite braai in die aand
- playstation 3
- 'n 2003 wit prado om te ruil vir die verso
- 'n pressure cooker wat nie elektristeit benodig nie

Dankie

xmas wishlist ~~~ yolandi

vir die wat dalk nog wonner, hier's my wishlist
  - body shop ietsie (soos lip balm, almond nail / hand, soft hands /kind heart hand cream, body butter, foot balm, iets uit die 'Love Etc' reeks )
  - pestle & mortar
  - salad spinner
  - Magimix
  - Mini Cooper S Cabriolet!!!
 
xxx

Great gift!

Crazy deadlines en lang, lang ure in Desember, so toe bring Peter en Sarah (van Amerika af pappie) vir ons 'n celebratory geskenk. Biltong + baie cool Afrikaanse, koffie koekies ("Jy het dit!") met 'n Springbokkie langs dit ... was awesome.