Boeretrap (Nic se fotos en captions)

 

 

 


 

 ek dink hulle moet alle inkjet printed signage ban en net hierdie soort aanvaar...



  

mushroombacon sosaties met radioaktiewe kersies.



 

 oom pap en kaings



 


 

 kyk die lekker piesang broodjies! gemaak met oorskiet piesangs sê sy, dis ook hoekom dit net R20 en nie R25 kos nie. Njam njam.