4 responses
Maak kook jy daaar John? :)
Oeps! Blonde oomblik... Wou se: Wat kook jy daar, John? :)
Ek hou van die vinnige roer-aksie (of het die fotograaf net gebewe?)
Ek het muesli in die oond gebak maar dit te lank laat koud word in die corningware sonder om dit te roer toe het ek een groot crunchie koekie. Op die plaat het ek 3 liter tamatiesous vir pasta gemaak wat ek vries.