3 responses
Ek LOVE die stoof! En die view op die toilet...
Kyk, ek moet haar gefokus hou! Sy gaan van more af sonder n doek skool toe!

Sent from my iPhone
He he -- soos die ou gesê het wat vir Rondevlei (slegs buitetoilet) destyds met groot moeite (en waarskynlik baie teen sy sin) 'n spoeltoilet (die "flash-besigheid") in die huis moes gee voor ons daar begin vakansie hou het, "wat is 'n huis tog sonder 'n badsgamer?"