Strasbourg Dag 7 JZ_EU09

Wat 'n wonderlike stad...dink Bordeaux met 'n Duitse invloed. Nie te besig nie, een van die mooiste katedrale in Frankryk, lieflike strate en winkels. Die kos is onverbeterlik.