Zilla en Andre het ongelukkig "nee" gestem maar ek dink nogsteeds die brille is gangbaar. Gebruik die "comments" hieronder om jou demokratiese stem by te voeg. Die fotos is buite blackrock stasie en in Juniors (restaurant) geneem. Daar is tans local elections in Ierland so ek het 'n paar kiekies saam met die posters geneem - een lyk selfs soos Angela Lansbury van Murder She Wrote.
Andre eet 'n nagereg van marshmallows wat vars by Juniors gemaak word en saam met warm sjokolade sous en aarbeie bedien word - great restaurant.