1 response
So oulik! Wat 'n model!
Wel, al is ek amptelik 'n Aussie, het ek nog nie die required skaapkennis nie. Ons ken mense met 'n skaapplaas, so sal dalk moet hulp inroep om die een te antwoord :)
Lyk goed as hulle kan gesels... en dan as hulle dik raak vir mekaar kan dit anderkant toe wees.