Hallo!
Die rumours is waar. Ons trek George toe...
Ons earthly belongings word 15/16 Julie opgelaai en ons ry 21 Julie per trein Kaapstad toe en vandaar verder per kar.
As julle in die Pretoria-omgewing is op die 18de Julie is julle welkom om ons te join vir 'n laat-oggend / middag-ete piekniek by Uitspanplek in FREEDOM!!!!park (www.freedompark.co.za/).
Ons sal so vanaf 11-uur daar wees. Bring 'n kombers en julle eie piekniek-mandjie. Daar is ook 'n koffie-winkel in die park maar ons sal definitief piekniek hou. Ek twyfel of dit sommer sal reen.
Laat gerus ander mense weet wat moontlik sal belangstel of verheug sal wees dat ons die pad vat!
Groete
John, Zilla en Malaika