Opwarming Ons is vanoggend vroeg hospitaal toe en Zilla is ge-induseer so ons verwag aksie teen middagete. Die kraamsaal is met kersliggies versier.