N.a.v. al die snedige comments: vir die rekord, al my fotos is real. Die fotos waar jy 'n skerm sien, is die rekenaar waarop ons die fotos gedownload het. Bite me.