2 responses
Gogga maak vir baba bang
Jammer John, ek sou dit nooit gesien het as jy my nie ge-epos het nie. Lyk na n pragtige en reusagtige glimmende fruit chafer van die genus Dicronorrhina. Mag bv. in subtropics op mangoes voed. Sy groter boetie is die Goliath beetle. Waar is die foto geneem en wat is die lengte ongeveer? Ek sien Ernie het lekker grootbekswartbaars gevang in Johannesburg.