4 responses
Ongelukkig het Youtube die video bietjie ge"squash". Onthou dus dat als bietjie platter en vetter lyk in die werklikheid as wat dit op die video vertoon...:-)
Alreeds meer netjies as ons plek ... maar hoe lank gaan dit hou?!
Looks stunning guys - we look forward to coming for a visit.
Jippiee virrie lekker gaste-suite!

xx