3 responses
waar is Jimmy nou om te help!!??
My goodness, maar hulle wikkel!
O ja, die laaste pap tamatie van enige lekker pakkie tamaties kan in die vlak grond gedruk word -- dit maak lekker kompos vir die plantjies en daar kom sommer hope van hulle op.