3 responses
Julle het ten minste onthou van julle anniversary!!! Baie geluk!
Wow, yolandi, d getroude lewe pas jou goed! Dis n baie mooi foto!
Dankie julle, shame julle het seker groter prioriteite op die oomblik as anniversaries, maar geluk vir julle vir gister!