Dag 3 JZ_EU09 Reis uit Oxford

Het vanoggend vir Retief Burger vir koffie ontmoet, saam met Eleanor na 'n Oxford Finishing gaan kyk en die aand op die ferrie geslaap (Harwich na Holland)