Baie Geluk Cip & El (paper anniversary)

Liewe Cip en El

Baie geluk met julle 1-jaar huweliksherdenking! Ons hoop en glo julle is baie gelukkig en dat julle nog baie jare saam mekaar en God se liefde vir julle sal ervaar.

Ons is nou oppad Freedom Park toe om Madiba se verjaarsdag, ons vryheid van Pretoria en julle herdenking te vier. Wens ons kon julle hier he^ en verlang baie na julle.

Met liefde

John, Zilla en Malaika