5 responses
ek dag jy WERK?
cute
Ek is op verlof!
Het vanoggend 7 Basses (Ma, wat is die Afrikaans en die meervoud?) gevang by Eagle Canyon Golf estate in Jhb, baie groot pret!
80cm se vis in totaal seker... 'n 80cm bass sou 'n wereldrekord wees
80cm is die lengte van die leuen wat jy sopas vertel het ... daai vis is omtrent helfte jou skoen lengte ... weet die Golf Course manager dat jy visvang in die middel van 'n rondte??