Any ideas...?

Does this rusks recipe look right? I tried to make the sourdough but the second picture is the result of my attempts! Shouldn't it have yeast in it?

2 responses
Dit lyk vreemd dat daar nie koekiessurdeeg of korrels in is nie - dit moet soos @'n brooddeegresep lyk met suiker by, maar dis te moeilik - ek kyk of daar nie iets makliker is nie - Sinah maak dit met bakpoeier en karringmelk
Kyk op Sarie se website vir karringmelkbeskuit - baie goeie resep vir beskuit wat mens SNY, nie in bolletjies rol nie (karringmelk is buttermilk) xxx